Territoires du Nord-Ouest Northwest Territories Noordwestelike gebiede | |||||
---|---|---|---|---|---|
| |||||
Leuse : | |||||
Ander provinsies en gebiede van Kanada | |||||
Land | Kanada | ||||
Hoofstad | Yellowknife 62°26′32″N 114°23′51″W / 62.44222°N 114.39750°W | ||||
Grootste stad | Yellowknife | ||||
Goewerneur-generaal | Margaret Thom | ||||
Eerste Minister | Caroline Cochrane (onafhanklik) | ||||
Oppervlakte | 1 346 106 km² | ||||
- Land | 1 140 835 vk km | ||||
- Water | 205 271 vk km (15,2%) | ||||
Bevolking (2010) | |||||
- Totaal | 43 529 inw. | ||||
- Digtheid | 0,037 inw./vk km | ||||
Toelating tot die Kanadese Federasie | |||||
- Datum | 15 Julie 1870 | ||||
Verteenwoordiging in die Parlement | |||||
- Parlement | 1 | ||||
- Senaat | 1 | ||||
Posafkorting | NT | ||||
Voorsetsel by poskode | X0, X1 | ||||
Tydsone | UTC -7 | ||||
Internet-domein | .nt.ca | ||||
Die Noordwestelike gebiede (Engels: Northwest Territories, Frans: Territoires du Nord-Ouest) is een van Kanada se grootste en ylbevolkste gebiede en provinsies. Die hoofstad en grootste van die gebied is Yellowknife. In 2010 het die Noordwestelike gebiede 'n bevolking van 43 529 mense gehad en het 'n oppervlakte van 1 346 106 km².